
Wolhaar Stories 1983
"Leon Schuster is waar - Die res is wolhaar"
Overview
Leon besluit om tant Lissie van Nommer Asseblief 'n streep te trek deur om hom voor te doen as 'n vryer wat reageer op haar advertensie in die "Opsitkers". Maar Lissie is nie meer op Overdorp nie. Haar suster is skielik oorlede onder verdagte omstandighede en die se wewenaar en Lissie erf die Royal Hotel of Helshoogte. Haar wewenaar-swaer probeer van Lissie onstlae te raak sodat hy en sy 'skelmpie' die lewe kan geniet. Lissie dink dit is Oom Fasie wat haar nog steeds terroriseer wanneer Leon haa